Digibron cookies

Voor optimale prestaties van de website gebruiken wij cookies. Overeenstemmig met de EU GDPR kunt u kiezen welke cookies u wilt toestaan.

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies zijn verplicht om de basisfunctionaliteit van Digibron te kunnen gebruiken.

Optionele cookies

Onderstaande cookies zijn optioneel, maar verbeteren uw ervaring van Digibron.

Bekijk het origineel

Pers-stemmen.

Bekijk het origineel

+ Meer informatie

Pers-stemmen.

12 minuten leestijd Arcering uitzetten

Het geval-Prof. J. du Plessis in Zuid-Afrika.

Uit Zuid-Afrika ontvingen we enkele brieven naar aanleiding van het geval-Prof. J. du Plessis.

Daarin werden ons eenige vragen gesteld, welke wij hopen te beantwoorden.

Wij zagen echter uit naar meer licht vó; > r we ons een voorstelling konden vormen.

Nu schrijft prof. J. A. du Plessis van Potchefstroom in .„Die Kerkblad" van 15 Mei 1928 over zijn naamgenoot prof. J. du Plessis van Stelienbosch en verschaft daarin gegevens, waardoor de konstellatie ons veel duidelijker wordt.

Wij nemen hier zijn artikel in zijn geheel over.

Daar bestaan nou tengevolge van die jongste verwikkelinge, waarvan efc in die vorige , , KarkBlad'' melding gemaak hex, 'n kriesis in die Red. Geref. Kerk.

Drie Sinodes het nou gehandel oor „Hef Zoeklicht" en Prof. du Plessis.

Hier volg die besluit van die Natalse Sinode: — „Die Kurator van die Kweefcskool gee - verstag wat met dank aangeneem word. Op hierdie stadium moes die volgende beskrywinjgspunt bespreek word: „Die Sinode spreek sig uit vir stipte handhawing van die leer van ons Kerk by die onderwys aan die Teologiese Kweokskool op SteUenbosch waar die leeraars vir die Kerk opgelet word", maar op voorstel van dr Besselaar word die volgende besluit aangeneem: „Gelioor die diskussie en voorgelese privaat korrespondensie deur ons verteenwoordiger op die Kweefcskool Kuratorium besluit hierdie vergadering (aj van dfe besliirywingspunt af te stap en (b) sy volle vertroue uit te spreek dat ons verteenwoord.iger op die ICuratorium sal staan by die gees en strekking van die beskrywingspunt."

Dan volg die van die Transvaalse Sinode:

Die Sinode besluit: „Die Sinode heg sy geioof aan die Bybel as die Woord van God en Die Drie Formuliere van Enigheid" en spreefc , sy verfroue uit in die kuratore van die teologiese iiweekskool en Ring van Stellenboscli om te waak teen verkeerds leerstellinge wat verkondig mag word deur die teologiese hoogleraars, en die Sinode vra die Raad der Kerken om op die geskilpunte tussen „Het Zoeklicht" en „Die Ou Paaie" m te gaan en om op oie volgende Sinode 'n definitiewe verfclarinig voor te lê."

En hier volg die besluit van die Frystaatse Sinode: —

„(Ij Dat die Sinode met diepe ontroering kennis geneem het van die teolojgiese rigfing voorgestaan in „Het Zoeklicht", wat volgens sy mening strek om die ongeloof in die hand te wérk en die vertrou3 in die Kweekskool op Stellenbosch te sfcofe.

„(2j Dat die Sinode ten seerste betreur die smalende en uitdagende houding van prof. Du Plessis, redakteur van „Het Zoeklicht" teenoor die Kerk, soos geopenbaar in „Het Zoeklicht" van IVIaart en Aoril 1928.

'„(3j Dat die Sinode ten sterkste afkeur dat 'n hoogleeraar in diens van die PT.G. Kerk, waarvan die N.G. Kerk in die Vrystaat 'n gefedereerde deel uitmaak, beskouinge voorstaan wat die Vrystaatse Kerk hou as m stryd met Gods Woord en sy belydenisskrifte.

„(4j Dat die Sinode sy waardeiing uitspreek dat die Kuratorinm handelend opfree insake „Het Zoeklicht".

„Weshalve spreek hierdie vergadering sy verfroue uit dat die verantwoordelike liggame — Kuraforium, Ring en Sinode — in die Kaapse Kerk geen steen onaangeroerd sal laat om te verhinder dat bogenoemde dwalings deur professors van ons Kerk verbrei' sal word, en ook nie sal gedoog nie dat iemand wat die dwalings toegedaan is, seïfs al beloof hy dit nie te verkondig nie, met die opleiding van ons toekomstige predikante belas sal wees nie."

Die besluit van die IN'atalse Sinode is so vaag dat dit vatbaar is vir enige wrfclaring.

Wat 'gees en strekkiiijg' van die besfcrywingspunt is sal • 'n ander Sinode moet uitmaak.

Die besluit van die Transvaalse Sinode, ontleen aan „Die Weste", hou in —

1. 'n Algemene verklaring \'an geloof (gehegtheidj aan die Bybel as Gods Woord en aan die Drie Formuliere van Enigheid.

2. Vertrouwe in Kuratore en Ring van Stellenbosch om te waak teen die verkondiging van verkeerd© leerstellinige ideur Professore.

3. Die Raad van die Kerke word gevra om op die volgende Sinode te rapporteer oor die geskilpunte tussen „Het Zoeklicht" en ., Die Ou Paaie".

Hierdie besluit is ook in sulke algemene bewoordinge gestel dat dit ook vatbaar is vir verskillende verklaringe. ', •

Die Sinode vind feitelik geen noodsaaklikheid vir enige aksie teen Prof. du Piessis nie en'die verskilpunte tussen twee Teologiese' blaaie word m geding gebring en nader ondersoek word daaroor verlang.

Die besluit van die Vrystaatse Sinode is skei-p gestel, gaan direk op die saafc af en dien 'n aanklag van beskuldigiiiig in. Die Sinode spreek positief van dwalings en wil dat 'n Professor, waf dergelike dwalings toegedaan is, al verkondig hy hulle nie, „nie belas sal wees met die opleiding van toekomstige predikante inie."

Transvaal hink op twee gedagtes en Vrystaat is beslist, 'n Belangrike verskynsel, wat die gevolg sal hê dat ook in hierdie kriesis baie oë op die Vrystaat sal gevestig wees. Op die Vrystaatse Sinode was in die bespreking ook een rigting, maar op die Transvaalse Sinode het predikante, aanhangers van die rigting van „Het 'Zoeldicht", huUe opelifc verklaar.

Ek kan die gemengde gevoelens in die Wed. Geref. Kerk verstaan, omdat Prof. du Piessis baie geag is in hierdie Kerk.

Die Ned. Geref. Kerk het egter nou op 'n kriesispunt gekom en die kerklike liggame, soos die Kuratore en die betrekke Ring, sal 'n uitspraak noueliks kan ontwyk.

Daar is, as ek die Sinode-besluite en die besprekinge reg beoordeel, in die Ned. Geref. Kerk geopenbaar drie rigtii^gs, 'n regsinnige mgting wat besliste optrede verlang, 'n modernistiese rigting en 'n gematigde rigting Avat alles sal doen om die vrede ie bewaar.

Ook die modernistiese rigting sal alles doen om 'n kriesis te vermy omdat so 'n kriesis ongunstig 'kan uitval eu omdat hulle ook voorstanders is van •wat „Het Zoeklicht" noem die Toleransie-beginsel.

Dit is seker goed om te probeer 'n duidelike voorstelling te kry oor die strydvrae in de Ned. Geref. Kerk omdat deur die loop van sake daar nie helderheid is nie.

Die stryd gaan veral oor die Woord van God en die verskillende onderdele van die stryd staan daarmee nou in verband. Daarby kom die vraag oor die nature van Christus, veral die vraag of die menslike natuur van Christus feilbaar was.

Ons sou dan kan sê dit geld hier die tweevrae: —

1) Is die Bybel Gods Woord en is hy onfeilbaar.

2) Is Christus na sy menslike natuur onfeilbaar.

In verband met die eerste vraag staan die van die Inspirasie van die H. Skrif en die vraag of die mens die reg het om deur sy krietiese rede te oordeel tussen wat feilbaar en onfeilbaar is in die Skrif en of Christus feilbaar was in sy uitsprake •oor die Skrif.

In verband met die vraag oor die onfeilbaarheid van die Skrif is ook ander vrae, of byvoorbeeld •sekere verbale in die Skrif, soos die van Jona en'die walvis, werkelik gebeur het.

Aan daardie een vraag of die hele Bybel geinspireer en dus onfeilbaar is hang 'n groot aantal ander vrae.

Wat nou 'die eerste vraag bo aangaan het „Het Zoeklicht" beweer dat ons in die Bybel moet onderskei:

1) 'n Ge'inspireerde en dus onfeilbare gedeelte, namelik die gedeeltes waar aan ons geopenbaar is dio weg van die saligheid en waarin ons lewe gereël word volgens die eise van God. Dit word in kort genoem die „godsdienstig-sedelike gesag van die Bybel."

2) 'n Ander gedeelte is van geskiedkundige en letterkundige aard. Dit is nie ge'inspireer op bonatuurlike wyse nie, maar is menslik en dus feübaar.

Dit word in Icort genoem die „geskiedkundige en letterkundige gesag van die Bybel."

Dit 'is nie Gods Woord in die gewone sin soos ons dit verstaan nie.

In die Skrif is dus 'n goddelike en 'n menslike deel, net soos in Christus daar twee nature was, 'n goddelike en 'n menslike.

In verband hiermee kom nou die vraag of ons die Bybel deur ons menslike verstand mag beoordeel soos ons dit doen met enig ander boek om te kyk wat daarin waar is en nie waar is nie, of waar daar foute is, en ook of die boeke geskrywe is deur die persene soos ons dit altyd geleer het en, of die boeke of gedeeltes daarvan in ander tye ontstaan het.

Byvoorbeeld, het Moses die vyf boeke geskrywe, het hulle ontstaan in sy tyd of het gedeeltes later ontstaan, byvoorbeeld 700 of 800 jaar voor Christus?

Hierdie studie word genoem Hoëre Kritiek en nou het die Hoëre Kritiek sekere resultate van hulle ondersoek, byvoorbeeld, , Moses het nie die vyf boeke geskrywe nie, die wet kon eers na die profete gegee wees dus baie later, in die sewende of agste eeu voor Christus, omdat, so sê die Hoëre Kritiek, so 'n wetgewing 'n mate van ontwikkeling veronderstel wat Israel in die woestyn nie gehad het nie.

„Het Zoeklicht" se standpunt is dat ons die gedeeltes van die Bybel wat goddelike gesag het onvoorwaardelik moet aanneem as ge'inspireerde waarheid, maar die onder gedeelte wat van geskiedkundigletterkundige aard is mag ons onderwerp aan wetenskaplik ondersoek.

Die Hoëre Kritiek bied ons hierdie wetenskaplik ondersoek aan en „Het Zoeklicht" aanvaar baie van die resultate van hierdie wetenskaplik ondersoek.

Maar hoe maak ons nou met die uitsprake van Christus oor die ou Testament? Christus sê byvoorbeeld dat Dawid Ps. 110 gedig het, of hy sê dat Jona in die walvis was vir drie da© en nagte, of dat Moses die wet gegee het. ^

„Het Zoeklicht” sê Christus het hom van sy Godheid ontledig en Hy het as mens so gepraat en hierdie mensheid het nie alles geweet nie.

Byvoorbeeld, Jesus vra: Hoeveel brode het julle? Wie het my aangeraak? Dit is bewyse 'dat Hy feilbaar was in sy kennis.

So kom Christus in verband met die vraag oor die onfeilbaarheid van die, Skrif. Christus tog, so sê „Het Zoeklicht", het nie gekom om vir ons wetenskaplike kennis te gee nie en daarom moet ons, afgesien van die uitsprake van Christus self oordeel oor die geskiedkundige en letterkundige inhoud van die Skrif.

Daarom was die aanklag deur die Kuratore teen Prof. du Piessis 'dat hij

1. 'n Inspirasieleer voorstaan in stryd met die opvatting van die Kerk.

2. Die resultate van die Hoëre Kritiek aanvaar.

3. Die feilbaarheid van Christus leer.

Die latere ooreenkoms was dat hy oor die punte sal swyg in sy klasse en in „Het Zoeklicht".

Daarop het Prof. du Piessis gesê dat hy sy gevoelens behou, maar daaroor moet swyg.

Die „kritiese lig" sê hy is egter nie uitgedoof nie. Die suurdeeg werk deur en hy sal in die toekoms vir die wat in hierdie rigting wil studeer, aityd 'n lys van boeke gee.

Hierdie verklaring van Professor du Piessis oor die ooreenkoms het die saak opnuut laat lewe by Kuratore en Sinodes. Die verskillende besluite van die Sinodes vind ons hier bo.

Bestaande vrae sou nog uit „Het Zoeklicht” kan aangevul word. Ons kan byvoorbeeld vra wat sê Prof. du Piessis van die borglyding van Christus. CTIO hy dat Christus die toom van God gedra hot in sy lyding en dat daardeur die versoening bewerk is ?

In die Julie en September uitgawes van „Het Zoeklicht" sê hy dat hy nie instem met die Avondmaalsformulier, met die Kategismus en so ook met die Geloofsbelydenis, wat sê dat Christus die las van die toorn van God gedra het nie. Christus, sê „Het Zoeklicht", het wel die skande en die smaadheid van die kruisdood gedra as onse plaasvervanger, „maar dat Hy bovendien ook de last van de toorn Gods" heeft gedragen, is m.i. niet schrittuurlik." („Het Zoekilicht", JuUie, 1926.)

Is dit of is dit nie 'n radikale punt in die geloof in Christus as onse Borg en Middelaar nie?

Is Prof. du Piessis hier reg en is die leer van die Kerk verkeerd?

Dit is eien.iardig dat dit nie 'n punt van ernstige ondersoek was nie?

Dit is nie nou die tyd vir algemene verklarings oor die gehegtheid aan die Bybel as Gods Woord ens. nie, maar soos die Hollanders sê om die puntjies op die i's te sit.

Baie van hierdie vraagstukke staan weer in verband met ander soos die hedendaagse ewolusie teorie en daarom laat ek hier met instemming volg 'n gedeelte van 'n stuk van L. P. in „Die Volksblad" van 4 Mei: —

Hy skrywe o.a.:

„Dis dan ook opmerklik dat in verband met hierdie drie onderskeie sake, n.l. Bybelkritiek, ewolusie-Ieer en die gewetensbepaling—ons taamlik wel dieselfde persene of groepe telkens teenoor mekaar vind, wat bevestig dat in al drie dieselfde grondbeginsel tersprake is, n.l. die absolute gesag van die Heilige Skrif, die geboekstaafde Woord van God. Die ewolusieleer is inderdaad ook maar een vorm van die-eeueoue verset van „die wysheid van hierdie wereld" (soos die Skrif dit noem) teen die dwaasheid van die Evangelie.”

Deze ernstige zaak is dus nog hangende. Natuurlijk kan met het zwijgen van prof. du Piessis geen genoegen genomen worden.

Maar dat wenscht men in Zuid-Afrika ook niet.

Er bestaat alle hoop, dat „die puntjies op die i's" gezet zullen worden.

Voor de toekomst van de Ned. Ger, Kerk Zuid-Afrika is laieraan alles gelegen. in

Prof. Kuizenga benoemd voor dogmatiek.

De „Christian Journal" bericht:

Daar Professor Dr E. J. Blekkinfc den leeftijd heeft bereikt op welke hij zijn emeritaat zal ontvangen, heeft de „Boards of superintendents of the Western Seminary" te Holland, Mich., verleden week Donderdag President Dr John E. Kuizenga in de plaats van Dr Blekkink gekozen als, professor in Systematische Theologie.

Rev. John R. Mulder, leeraar der Bethany Reformed Church te Chicago, 111., werd benoemd voor den leerstoel van de Practische Theologie.

Wij verheugen ons zeer over deze benoeming. Indertijd hadden we het genoegen met prof. Kuizenga kennis te maken en wij ontmoetten in hem een man, die voor de Calvinistische beginselen opkortit.

Zijn artikelen vóór eenige jaren in „The Leader" over het dogma geschreven, waarborgen, dat hij het dogma niet achter mystiek en praktijk zal doen schuil gaan.

HEPP.

Dit artikel werd u aangeboden door: Vrije Universiteit Amsterdam

Deze tekst is geautomatiseerd gemaakt en kan nog fouten bevatten. Digibron werkt voortdurend aan correctie. Klik voor het origineel door naar de pdf. Voor opmerkingen, vragen, informatie: contact.

Op Digibron -en alle daarin opgenomen content- is het databankrecht van toepassing. Gebruiksvoorwaarden. Data protection law applies to Digibron and the content of this database. Terms of use.

Bekijk de hele uitgave van vrijdag 29 juni 1928

De Reformatie | 8 Pagina's

Pers-stemmen.

Bekijk de hele uitgave van vrijdag 29 juni 1928

De Reformatie | 8 Pagina's