Digibron cookies

Voor optimale prestaties van de website gebruiken wij cookies. Overeenstemmig met de EU GDPR kunt u kiezen welke cookies u wilt toestaan.

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies zijn verplicht om de basisfunctionaliteit van Digibron te kunnen gebruiken.

Optionele cookies

Onderstaande cookies zijn optioneel, maar verbeteren uw ervaring van Digibron.

Bekijk het origineel

Die wysbegeerte van die skeppingsidee - pagina 16

Bekijk het origineel

+ Meer informatie

Die wysbegeerte van die skeppingsidee - pagina 16

Of grondbeginsels van 'n kalvinistiese wysbegeerte

3 minuten leestijd Arcering uitzetten

17 DIE FORMELE OF EKSTRINSIEKE

die eenheid van die kosmos g r y p , sonder o m die veelheid en verskeidenheid van die binne-kosmiese verskynsels te verkrag o f in hul eieaard te vernietig. O p die openbaring as die argimedespunt van ' n Kalvinistiese wysbegeerte kan ons hier nie verder ingaan nie en wil volstaan met die volgende kritiese o p m e r k i n g e . 1 4 ) D i e wêreld is wel openbaring, maar is tegelyk meer as openbaring en wel daardeur dat dit ' n eiesoortige selfstandige bestaanswyse het, nie alleen reëel is nie, soos gedagtes reëel kan wees, maar ook werklik is, soos alles wat dinamiek, krag o f energie besit, werklik is. H i e r deur het die kosmos ' n eiewaarde en sin wat meer omvattend is, as deur die openbaringsbeginsel aangedui. O p e n b a r i n g is egter wel ' n argimedespunt vir ' n Kalvinistiese kennisleer omdat alle openbaring nie alleen ' n openbaringsinhoud en ' n openbaarder veronderstel nie, maar ook iemand aan wie geopenbaar w o r d , iemand wat die openbaring kan gryp en verstaan: openbaring doel op ' n verstaan daarvan deur iemand. A s kenteoretiese argimedespunt oorbrug openbaring nie net O p e n baarder en i n h o u d , sonder o m aan die eieaard van elk te kort te doen nie, maar ewe-eens en gelykelik die openbaringsinhoud en die openbaringsgrype; so w o r d van die staanspoor uit oorbrug en meteen in sy eiesoortigheid en verskil gehandhaaf: bewussyn en syn, — denke en waarheid, — waarneming en objek. D i e kenobjek w o r d in die openbaringsbeginsel nie afhanklik van die kenfunksie gestel nie en die kenfunksie ook nie terwille van die kenobjek prysgegee of daaraan gesubordineer nie. T e n slotte laat die openbaring die hele kenrelasie rus in die soewereiniteit G o d s . S o w o r d ons dan nie tot idealisme o f psigologisme, o f ' n eensydige realisme, o f ontologisme o f relativisme of h u m a nisme verplig nie, maar w o r d ons formeel gewaarborg sowel die eenheid van die kennis as die ryke verskeidenheid van die ken-onafhanklike gekende en meteen die prinsipiële onderskeidenheid van die kenne en die gekende. N i e as kosmologies o f ontologies, maar alleen as kenteoretiese o f gnoseologiese beginsel is openbaring die grondleggende sleutel. VOLLENHOVEN en DOOYEWEERD ontwikkel teenswoordig ' n nuwe Kalvinistiese wysbegeerte, 1 5 ) wat hulle n o e m : die wysbegeerte van die wets-idee. H u l l e handhaaf dat die hoofsleutel,

Dit artikel werd u aangeboden door: Theologische Universiteit Apeldoorn

Deze tekst is geautomatiseerd gemaakt en kan nog fouten bevatten. Digibron werkt voortdurend aan correctie. Klik voor het origineel door naar de pdf. Voor opmerkingen, vragen, informatie: contact.

Op Digibron -en alle daarin opgenomen content- is het databankrecht van toepassing. Gebruiksvoorwaarden. Data protection law applies to Digibron and the content of this database. Terms of use.

Bekijk de hele uitgave van zondag 1 januari 1933

Brochures (TUA) | 56 Pagina's

Die wysbegeerte van die skeppingsidee - pagina 16

Bekijk de hele uitgave van zondag 1 januari 1933

Brochures (TUA) | 56 Pagina's