Digibron cookies

Voor optimale prestaties van de website gebruiken wij cookies. Overeenstemmig met de EU GDPR kunt u kiezen welke cookies u wilt toestaan.

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies zijn verplicht om de basisfunctionaliteit van Digibron te kunnen gebruiken.

Optionele cookies

Onderstaande cookies zijn optioneel, maar verbeteren uw ervaring van Digibron.

Bekijk het origineel

DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

Bekijk het origineel

+ Meer informatie

DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

10 minuten leestijd Arcering uitzetten

Aan het woord is prof. dr. H. D. A. du Toit, emeritus hoogleraar van de Universiteit van Pretoria.

1. Professor du Toit, als U aan een buitenlander iets over het ontstaan van de Nederduitse Gereformeerde Kerk moest vertellen, waar zou U dan beginnen?

By Jan van Riebeeck. Die dag tot hy voet aan wal gesit het aan die Kaap, in 1652, het hy nie alleen ons volksplanting bewerkstellig nie, maar is die ou Reformatoriese kerk vanuit Nederland ook hier te lande oorgeplant. Die Gereformeerde geloof het saam met sy drie skepies Tafelbaai binnegevaar. Dertien jaar na sy aankomst was daar al genoeg lidmate aan die Kaap om 'n eie gemeente te stig.

2. Kunt U zeggen hoeveel leden de Nederduitse Gereformeerde Kerk thans heeft?

Daar is op die oomblik 1500 predikante in diens van die Nederduitse Gereformeerde Kerk. Ons lidmatetal — wat Blankes betreft — is ongeveer 1.200.000. Maar jy moet nog daarby die groot aantal Nie-Blanke lidmate wat deur die sendingaksie van die Nederduitse Gereformeerde Kerk bygevoeg is, tel. Onlangs is dit bekendgemaak dat die getal Nie-Blanke lidmate die Blankes oorskry. Hulle tel op die oomblik 1.500.000.

3. Er zijn dus ruim 27« miljoen leden in geheel Zuid-Afrika.

Ja. Die Nederduitse Gereformeerde Kerk is gróót — en dis 'n veelrassige kerk. Sy aanhangers is verdeel in twaalf groot sinodes en hulle bestaan uit Blankes, Kleurlinge, Bantoes, Indiërs — almal tesame!

4. Waar worden de predikanten opgeleid?

Voor 1859 is al die studente in Nederland opgelei. Maar die gevoel van selfstandigheid van ons kerk en die vrees wat hulle destijds gehad het vir die liberale teologie van die negentiende eeu, het ons vaders laat besluit om hul eie seminarie te stig. Die Kweekschool wat te Stellenbosch opgerig is, het oor die afgelope honderd jaar letterlik honderde predikante vir die kerk en vir die sending opgelei. Bantoestudente word te Decoligny, Dingaanstad, Witsieshoek en Turfloop opgelei. Kleurlingstudente word na die Universiteit van Wes-Kaapland gestuur, en Indiërs na Durban-Westville.

5. Gebrek aan opleidingsinstituten is er niet, begrijp ik! Studeren er ook meisjes theologie?

Die Nederduitse Gereformeerde Kerk maak op die oomblik geen voorsiening vir 'n vrou in die predikants-, ouderlings-of diakenamp nie. Ons staan by die swvgverbod van Paulus in I Korthiers 14. Die vrou moet swvg, sy moenie na 'n posisie van gesag in die gemeente streef nie.

6. Professor, kunt U in het kort aangeven wat het kenmerkende is in de prediking in de Nederduitse Gereformeerde Kerk?

Dit is nogal so dat ons kerk se prediking 'n hele ontwikkeling deurgemaak het. Deur die jare het allerlei invloede ons kerk verryk. As gevolg van die beïnvloeding van die Nadere Reformasie en die Reveil van Holland plus die warm hartikheid van die evangeliese rigting van die Skotse predikante is die kerk gevoelig vir die emosionele naas die intellektuele kant van die mens se lewe. Ons hou vas aan die wete dat God met sy volk 'n verbond gesluit het, maar tegelyk leer ons ook dat die verbondskind sy roeping en verkiesing moet vasmaak. Ons lê in ons preke dikwels nadruk op bekering — al wil 'n mens niet elke Sondag daarop hamer nie. 'n Mens moet aan die vertikale verhouding van die mens tot God én aan die horisontale verhouding van mens tot medemens, aandag gee. Maar dis natuurlijk moeilijk — veral laasgenoemde. Een dominee het nou die dag gekla dat jy so maklik in die politiek beland as jy oor geregtigheid en menseverhoudings preek Maar ek glo tog dat ons die juiste balans kan kry, want lank gelede het Abraham Kuyper reeds gesê: Calviniste beklemtoon dat daar geen duim is waarvan God niet sê: „dit is Myne" nie. Ons godsdiens raak die politiek én die kuns én die kuituur én die ekonomie!

7. U zegt: de godsdienst raakt ook de politiek. Wat is dan de politieke roeping van de kerk?

Die kerk moet sy profetiese roeping teenoor die regering nakom deur eerstens baie belang te stel in die staatkunde. Ons moet ons lig ook op politieke sake laat skvn. Ons móét die lig van die wêreld en die sout van die aarde wees, het Jesu self gesê. Al wil de Kerk nie beterweterig vir die staat allerhande dinge met betrekking tot ingewikkelde kwessies voorskryf nie, sal ons tog wel die lig van die Woord van God op maatskaplike probleme moet laat val.

Sonder Christus sal jy nie maatskaplike toestande kan verbeter nie.

Wat vir ons vandag 'n groot gevaar is, is die Teologie van die Rewolusie, wat sedert die groot vergadering van die Wêreldraad van Kerke in Uppsala, in 1968, die wêreld ingedra is.

DIE GEREFORMEERDE KERK

Woordvoerder van de Gereformeerde (Dopper)Kerk is de bekende Dr. B. Spoelstra. Ook in ons land is Dr. Spoelstra geen onbekende. Onlangs vertoefde hij nog enige tijd in Nederland om namens de Gereformeerde Kerk begrip te vragen voor de situatie van de kerk in Zuid-Afrika.

1. Dr. Spoelstra, waar komt de Geref. Kerk vandaan?

Dis ; n lang vraag! Waar moet 'n mens begin — by Van Riebeeck of ben die nuwe Kerkorde van De Mist, of by die permanente Engelse besetting van die Kaap, die tyd van storm en drang toe allerhande nuwe idees oor die mens en sy vryheid ten opsigte van die Bybel, die kerk en sy tradisies vanuit Europa na die Kaap oorgewaai het? In dié tyd was daar baie Kapenaars wat diep verontrus was......

Hulle was stoere, konserwatiewe mense, wat die invloede van die nuwe lewensbeskouing na die Franse Rewolusie in Europa en ook die Engelse bewind aan die Kaap met agterdog bejeën het. Ten spyte van al die nuwighede in die Kaap, die nuwe modes, die nuwe taal, die invloed van die filantrope en die liberalisme wat oral — ook in die kerk — gevoel is, het hulle aan die Gereformeerde leer vasgehou, met die Bybel, en die Heidelbergse Kategismus in hulle hand. Tot diep in die 19de eeu het hulle in die Noordkaap voortgellef alsof die hele Kaap nog Gereformeerd en „Hollands" was. Die ander het spottenderwys na hulle as die Doppers, dit wel sê dorpers of dorpenare, verwys.

2. Hoeveel leden telt Uw kerk?

Belydende lidmate 69.000 en dooplidmate 40.000. Dit gee 'n totaal van 109.000.

3. Dit zijn alleen blanke leden? Hoeveel Bantoes behoren er tot de Geref. Kerk?

Volgens die kerkalmanak behoort 2.000 Kleurlinge en 35.000 Bantoes aan die Gereformeerde Kerk.

4. Waar krijgen de Gereformeerde predikanten hun opleiding?

Ons het twee Teologiese skole, één te Potchefstroom vir Blanke Studente en één te Hammenskraal, waar predikante vir die inheemse kerk opgelei word. Ons opleidingsprogram is al baie oud. Reeds in 1869 is daar te Burgersdorp (in die Kaapprovinsie) 'n teologiese skool met vyf studente gevestig. In 1904 is daar besluit om die skool na Potchefstroom te verskuif. Vandag is daar ses voltydse professore besig met dié werk. Dèur die loop van 'n eeu is vér meer als 3000 predikante vir ons kerk opgelei. Uit hierdie teologiese opleidingskool is die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys gebore.

5. Mogen er ook meisjes inschrijven?

In ons kerk sal dit nie gou gebeur dat dames georden word nie. Moderne vraag oor die vrou in die arnp is 'n probleemstelling wat uit die geïndividualiseerde Westerse levensbeskouing opgekom het. Dit hou nie rekening met die Bybelse eenheid tussen man en vrou nie. Hulle is as man en vrou na die beeld van God geskape! Die vrou is immers net soos 'n man wat nie 'n amp in die gemeente beklee nie, tog begrepe in die bediening van die amp. Lees maar I Korinthiërs 12!

6. Kunt U iets zeggen over het kontakt tussen de kerk en de jeugd?

Baie jongmensen behoort an die Jeugvereniging, die J.V., soos ons dit noem •— maar ons laat dit nie aan die J.V. oor om ons jong lidmate kerkvast te hou nie. Veel eerder is dit die plig van die ouderling wat elke kwartaal, net vóór Nagmaal op sy huisbesoekrondte gaan. Hy moet aandag aan die ouer sowel as die jonger lidmate bestee. Elk Meen ek kan sê dat 60% van ons jong lidmate 'n lewende kontak met die kerk behou.

7. Hoe is de houding van uw kerk t.o.v. de gezamenlijke kerkdienst voor blanken en niet-blanken?

Ons sinode het hom baie duidelik hieroor uitgespreek. Ons het 'n heel lywige dokument geplusser om ons stanpunt te stel. Dit kom hierop neer: Daar is baie dinge wat in Suid-Africa geglo en aanvaar word wat teologies nie te regverdig is nie. Maar daar is dikwels sosiale en politieke redes waarom 'n mens sekere dinge nie wil toelaat nie en dis belangrik om hiervan kennis te neem. Gemengde huwelike, byvoorbeeld, is nie vanuit die Bybel af te keur nie. Maar daar is definitief praktiese redes hoekom dit nie in Suid-Africa toegelaat kan word nie! Ons glo dat kerke lokaal en op grond van etniese groeperinge georganiseer moet word. Nie dat gesamentlike aanbidding — die eenheid van alle gelowiges — nie ook tot uiting moet kom nie. Maar mens moet ook oppas vir so iets net ter wille van demonstrasie dit dien geen doel nie.

8. Zijn er wel eens Bantoes uitgenodigd voor een kerkdienst voor blanken?

Laat ek jou iets vertel: Onlangs het ons 'n kollega van my as professor vir Hammanskraal bevestig. Dit was in die kerkgebou van Sunnyside. Verantwoordelike persone het na die diens aan ons gevra waarom ons nie van ons Bantoe teologiese studente uitgenooi het na die diens nie. Dis mos hulle professor wat bevestig is! Dit wys jou so 's bietjie hoe ons mense voel....

1. Ds. Vergunst, kunt u in het kort uw visie geven op het kerkelijk leven in Zuid-Afrika?

In het kort een visie op het kerkelijk leven is niet eenvoudig. Er zijn natuurlijk meer kerken dan de hierboven genoemden; vooral onder het Engels-sprekende deel van de bevolking, maar voor de Hollands-Afrikaanse bevolking zijn de hierboven genoemde kerken en de (kleine) Hervormde Kerk van belang. Dat kerkelijk leven is in vele opzichten bloeiend en boeiend. Sterk anti-modernistisch en behoudend zijnde, keert men zich tegen de verderfelijke geest, die de kerken in ons land zo diep beroert. Het kerkelijk medeleven is sterk; dit ook vanwege de betekenis, die de kerk voor het behouden van de Hollands-Afrikaanse identiteit gehad heeft en heeft. Zonder de kerk zou er nu geen Hollands-Afrikaans volk in Zuid-Afrika leven. Maar er zijn natuurlijk veel meer kanten aan het kerkelijk leven, dan die ik nu noemde.

2. Hoe denkt u over de gezamenlijke kerkdienst voor blanken en niet-blanken?

’k Begrijp best dat er vanwege het grote culturele verschil praktische bezwaren zijn; maar principieel mag men hier nooit bezwaren maken. Toch valt het op, dat b.v. in de Verenigde Staten de negers naar eigen neger-kerken gaan, waar ge geen blanken ziet; en omgekeerd de blanken naar kerken waar ge nauwelijks negers ziet. De sterke emotionele reacties op de prediking (handgeklap; luide , , Amen"-roepen e.d.) is ook typerend voor de diensten in de negerkerken. Eigenaardig is dat de Nederlanders in de vreemde bijna overal Nederlandse kerken stichten; maar ook de andere nationaliteiten. Amerika kan dus daarover nog iets leren. De kerk hielp daar ook om eigen cultuurgeest te behoeden. Dat speelt ook in Afrika een rol.

3. In Zuid-Afrika funktioneert de Gereformeerde belijdenis nog wel in de bestaande kerken. Is een eigen Gereformeerde Gemeente, zoals die in Randburg geïnstitueerd werd, dan wel nodig en gewenst?

Inderdaad funktioneert de Gereformeerde Belijdenis, maar toch worden zekere zaken ook gemist. De sterk „bevindelijke" prediking, kenmerkend voor onze Gereformeerde Gemeenten, vindt ge niet in Zuid-Afrika's kerken. Het „onderwerpelijke" is echter een volstrekt legitieme zijde van de verkondiging van het Woord. Daarom was een eigen Gereformeerde Gemeente ten hoogste nodig en gewenst.

Dominee, hartelijk dank voor uw bijdrage aan ons themanummer.

Dr. P. Meiring, My buurman se kerk. Tafelberg-Uitgevers-Beperk, Johannesburg.

Dit artikel werd u aangeboden door: Jeugdbond Gereformeerde Gemeenten

Deze tekst is geautomatiseerd gemaakt en kan nog fouten bevatten. Digibron werkt voortdurend aan correctie. Klik voor het origineel door naar de pdf. Voor opmerkingen, vragen, informatie: contact.

Op Digibron -en alle daarin opgenomen content- is het databankrecht van toepassing. Gebruiksvoorwaarden. Data protection law applies to Digibron and the content of this database. Terms of use.

Bekijk de hele uitgave van vrijdag 24 september 1976

Daniel | 24 Pagina's

DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

Bekijk de hele uitgave van vrijdag 24 september 1976

Daniel | 24 Pagina's