Digibron cookies

Voor optimale prestaties van de website gebruiken wij cookies. Overeenstemmig met de EU GDPR kunt u kiezen welke cookies u wilt toestaan.

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies zijn verplicht om de basisfunctionaliteit van Digibron te kunnen gebruiken.

Optionele cookies

Onderstaande cookies zijn optioneel, maar verbeteren uw ervaring van Digibron.

Bekijk het origineel

LITERATUUR KUNST

Bekijk het origineel

+ Meer informatie

LITERATUUR KUNST

5 minuten leestijd Arcering uitzetten

Die Afrilcaanse Psalmboelc.

Eindelijk ligt het voor ons, het simpele zwart-gebonden boekje.

Jaren is er aan gewerkt. Duizenden hebben er in steeds groeiende spanning naar verlangd. Het is het boekje met het volgende titelblad:

DIE BERYIflDE PSALMS

In gebruik by die drie Hollandse (Afrikaanse) Kerke in Suid-Afrika, t.w. die Gefedereerde Nederduits-Gereformeerde, die Gereformeerde en die Nederduits-Hervormde Kerke,

en die bnndeltjie „Enige Gesange".

TJitgegee deur die S. A. Bybelvereniging, Kerkstraat 9, Kaapstad.

Nasionale Pers Beperk, Kaapstad, 1937.

Met ontroering en eerbied bladert men in het tweede groote levenswerk van Totius! Eerst een Bijbelvertaling, nu het Psalmboek. Wie zal ooit de enorme beteekenis van dit machtige twee-eenige werk van den bescheiden dichter-theoloog kunnen nagaan?

In duizenden en duizenden exemplaren is de bijbelvertaling reeds in Zuid-Afrika verspreid. Nooit heeft het Britsch- en Buitenlandsch Bijbelgenootschap een zoo overweldigenden verkoop van een van zijn uitgaven beleefd.

Nu hooren de Zuid-Afrikaners hun God in hun eigen taal spreken. Maar — ze mogen en kunnen nu bovendien hun God ook in eigen taal toezingen en loven.

Een zeldzame bekoring gaat van deze psalmen uit. Ze zijn zoo eenvoudig, zoo zoet-vloeiend, zoo in-vroom, zoo zuiver. Met wat innige zorg is de inhoud der psalmen doordacht en vertolkt!

We willen verder liever niets meer over die psalmen zeggen: men moet ze zelf lezen, en vooral zingen! Hier volgen enkele. Men geniete... en koope en leze dan alles.

Psalm 5 : 1. O HEER, neem my gebed ter ore! Kan ek die klare woord nie spreek — U weet wat in my woel en smeek; My sugte, as spraak nog ongebore. Is nie verlore.

Psalm 42 : 1. Soos 'n hert in dorre streke Skreeuend dors na die genot Van die helder waterbeke, Skreeu my siel na U, o God! Ja, my siel dors na die HEER, Na die Lewensbron; wanneer Sal 'k na swerftog en benouing, God weer sien in klare aanskouing?

Psalm 43 : 3. Send, HEER, uit hemelse geweste u lig en waarheid neer op my; laat dié my bring na Slons veste, want daar is 't my die allerbeste, waar ek, u woning ingelei, my in u diens verbly.

Psalm 51 : 1. Ontferm, o God, ontferm U tog oor mij! Ontsluit die bron van u barmhartighede; Wis uit die smet wat kleef aan al my lede, En maak my siel van sondeskuld weer vry! Was my geheel tot my behoudenis. Was weg tog, HEER, die skandvlek van die sonde. Die kwaad wat my altyd voor oë is. Hoe voel ek nou die brandpyn van my wonde!

Psalm 65 : 8, 9. U kroon die jaar met ryke vrugte — wie kan u seen belet? U wolkewa trek deur die lugte, sy spore drup van vet. [ Die veld vang nou die reëndruppel, die weiding bly nie droog; die heuwels, in hul blydskap, huppel in groen gewaad omhoog. Ons sien die kleinvee langs die bange wat juigend veld-toe gaan; ons hoor omlaag die windgesange van hooggehalmde graan; omlaag die dale, omhoog die rante, ja alles jubel weer; dit sing en roem van alle kante die goedheid van die HEER.

Psalm ; 7. Laat Basans hemelhoë rots hom ophef in sy yd'le trots met al sy bulte en berge; wat spring jul, berge rug aan rug, geweldig in die hoë lug om Sions kruin te terge? God self het hierdie berg begeer, om daarin lig, in glans en eer, volmaakter, skoner, witter as sonneglans en sonneskoon vir ewig by sy volk te woon en voor hul oog te skitter.

Psalm 84 : 2.. Die mossie vind 'n huis, o HEER, die swaeltjies lê in nessies neer; en ek vind rus by u altare, waar U vir my 'n woning maak en U, my koning, my bewaak, gedugte HEER der leërskare, welsalig wie in u paleis U altyddeur mag loof en prys!

Psalm 98 : 4. Laat al die strome nou die hande in jubel saamklap van omlaag; laat die gebergtes langs hul wande die juigtoon altyd verder draag. Hij kom, die Regter van die volke, omstraal deur reg en majesteit; Hy span sy vierskaar in die wolke en oordeel in regmatigheid.

Psalm 118 : 14.

U is my God, al my verlange; U prys ek omi U majesteit. My God, U loof my lofgesange van nou af tot in ewigheid. Loof almal saam met jubelsange! Gods goedheid ken geen grens of tyd; geen hede, toekoms of vergange, sy goedheid duur in ewigheid.

Psalm 121. Die son wat bo jou trekpad staan, sal jou nie steek by dag; die maan ook nie by nag. Die HEER sal met jou samegaan. Hy, Israels ontfermer, is altyd jou beskermer.

Psalm 130 : 1, 4. Uit dieptes gans verlore, Van redding ver vandaan. Waar hoop se laaste spore In wanhoop my vergaan; Uit diep van donker nagte Roep ek, o HERE, hoor, En laat my jammerklagte Tog opklim in U oor.

Hoop Isr'el, in jou klagte; vertrau, o volk, wat treur; sy guns verduur die nagte, sy heil breek eind'lik deur. Dan skyn 'n soete vrede: gans Israel word vry van ongeregtighede. HEER, doen ook so aan my!

Psalm 138:4. As in my angs en teëspoed die krag en moed my wil begewe, as vyande van veglus brand, — dan kéér u hand en red my leve. Die HEER is goed en wondersterk: Hy sal sy werk deur niks laat keer nie. Laat my, o HEER wat my bewaar, tog nóu nie vaar, en nimmermeer nie.

LOFSANG VAN SIMEON.

(Lukas 2 : 29—32.)

Neem nou maar, HEER, U kneg. Na U belofte weg, En laat hom gaan in vrede —• Nou hy die saalge dag, So lank deur hom verwag, Gesien het op sy bede.

'n Lig het opgegaan, 'n helder stralebaan skiet deur die donker wolke. Dit is Immanuel, die Vors van Israel, die Lig van alle volke.

Dit artikel werd u aangeboden door: Vrije Universiteit Amsterdam

Deze tekst is geautomatiseerd gemaakt en kan nog fouten bevatten. Digibron werkt voortdurend aan correctie. Klik voor het origineel door naar de pdf. Voor opmerkingen, vragen, informatie: contact.

Op Digibron -en alle daarin opgenomen content- is het databankrecht van toepassing. Gebruiksvoorwaarden. Data protection law applies to Digibron and the content of this database. Terms of use.

Bekijk de hele uitgave van vrijdag 22 oktober 1937

De Reformatie | 8 Pagina's

LITERATUUR KUNST

Bekijk de hele uitgave van vrijdag 22 oktober 1937

De Reformatie | 8 Pagina's