Digibron cookies

Voor optimale prestaties van de website gebruiken wij cookies. Overeenstemmig met de EU GDPR kunt u kiezen welke cookies u wilt toestaan.

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies zijn verplicht om de basisfunctionaliteit van Digibron te kunnen gebruiken.

Optionele cookies

Onderstaande cookies zijn optioneel, maar verbeteren uw ervaring van Digibron.

Bekijk het origineel

Globaal bekeken

Bekijk het origineel

+ Meer informatie

Globaal bekeken

6 minuten leestijd Arcering uitzetten

In Die Hervormer (Zuid-Afrika) troffen we het volgende artikeltje onder de titel "n Soen sonder 'n baard is soos 'n eier sonder sout'.

'Alexander die Grote wou baardlose soldate hê. Russiese priesters het weer geweler om enigiemand sonder 'n baard te seen. Die heilige Eligius se baard het skynbaar na sy dood aangehou groei. Keiser Hadrianus het sy littekens met 'n baard weggesteek. Ringo Star het 'n Franz Josef gedra, al het hy dit self niet geweet nie. Vroeër is geen ouderling in die Kerk sonder 'n baard gesien nie. Keisers het baarde gedra, konings is gladgeskeer 'n Baard is onbeskaaf, wys, belaglik, oorbodig, waardig, outyds, jeugdig. Die baard het 'n veelbewoë geskiedenis. Tans word die baard (en die poniestert) weer gewild onder die jonger geslag. Dit is in om 'n vlieg of 'n Van Dyck te dra.

Tydens die Renaissance was gladgeskeerde en bebaarde gesigte in allerhande vorme te sien. Teen 1560 het die manne selfs hulle baarde gestyf. In die middel van die sestiende eeu het die Spaanse styl groot opgang gemaak. Hierdie baard het bekend geword as die Van Dyck-baard, genoem na die Vlaamse skilder wat bale van die adel uit die tyd geskilder het. Dit was 'n klein puntbaardjie in kombinasle met 'n getrimde snor Hy is in vorm gehou met was, wat met 'n klein borseltjie en 'n kam aangebring is. Ter beskerming van die baard en snor, het die baardman in die nag 'n netjie om die baard en snor gedra.

In 1637 het koning Louis XIII die mode vernietig deur opdrag te gee dat al sy howelinge hulle kaal moes skeer Hy het net 'n klein lipbaardjie toegelaat, die sogenaamde vlieg. Dit het Louis afgekyk by die Nederlandse en Franse kavaliers. Dit het net een verkeerde haal met die skeermes gekos, dan was die klein baardjie daarmee heen.

Vandag dra van die jong manne weer die Van Dyck-baard en die vlieg - en daarmee saam die poniestert. 'n Goue ring in die oor voltooi die prentjie. Ons sien hulle selfs tussen die eenvaarde kerkraad siti Duldelik is die nuwe mode ontleen aan die tyd van Louis XIII. Dit is egter te betwyfel of die poniestert-en vliegdraers vandag weet dat hulle mode sowat 300 jaar oud is. As ek een van hulle in die straat raakloop, wil ek altyd kyk of hy sy floret of sy rapier aan die sy dra. Hulle lyk immers net soos die kavaliers van ouds . Miskien moet hulle almal inskryf vir skermklasse, sodat hulle 'n swaard met waardigheid kan leer hanteer

Daar is wel voordele daaraan verbonde om 'n baard te dra:

• 'n Baard en snor beskerm die lippe teen die son en barste.

• 'n Dubbelken word daarmee verdoesel.

• 'n Baard kan met kinders handig te pas kom - óf deur hulle besig te hou of om die lastiges in vrees te verwilder

• In koue maak die baard 'n mens warm.

• Wat is 'n soen nou sonder 'n baard? Dit is soos 'n eier sonder sout.'

Dan nog een ander bericht uit Zuld-Afrika. Enige weken geleden overleed de zwarte Zuld-Afrikaanse evangelist Shadrach Mohanoe Maloka. Een aantal jaren geleden gaven we in deze kolommen ook enige aandacht aan zijn persoon en werk. De begrafenis In Ga-Rankuwa werd door ongeveer 2000 mensen bijgewoond, onder wie de heer Meindert Leerling van de Stichting In Zijn Opdracht. In de laatste uitgave van de nieuwsbrief van deze stichting schreef mevr. Maloka de volgende dankbrief naar Nederland:

'Ek groet julle almal in die Naam van die Here Jesus. Hij is my krag en Hij geef my troos na die verlies van my man en julle broeder Shadrach Mohanoe IVIaloka. Dit was swaar verlies vir my om my man te sien sterve. Maar ek weet, die Here maak nie fout nie en ons aanvaar dit. Hij gaan met ons an op die levenspad en ons weet seker dat die broer Shadrach vir altijd by die Here is in die Hemelland. Ek, my kinders en die lidmate van die kerk was baie diep getref deur die aanwezigheid van broer en suster Leerling gedurende die begrafenis. Dit had ons regtig niet verwag nie dat hulle die lank pad zou kom om met ons saam te wees. Dit was wonderlik en ons sê julle bale dankie vir die liefde wat jullie deur die besoek getoon het. Dit het ons regtig gesterk en getroos.

Ook sê ek net bale, baie dankie vir die brieve en die kaarte wat ek gekrij het van vrienden in Holland. Dit het ek nie verwag nie. Die liefde van julle is groot. Ek voel my baie gesterk deur julle gebede. Die Here draag. Dit was wonderlik om te hoor, dat verweg in Holland in verskillende kerk gebid is vir die Maloka-familie. Al is Europa en Afrika ver uitmekaar, deur gebed kan ons mekaar bij die Here God opdraag. Sê dal predikante en voorgangers dankie vir hulle liefde.

Ons hier in Suider Africa gaan an. Ekself is te oud en te moeg, maar die werk gaan an. Die tentcampagnes gaan voort. Daar is bale mense wat nog nie die Here ontvang het as hulle Saligmaker en Verlosser Ons moet die werk doen so lank as dit dag is. Ter bemoediging van jullie in Europa vertel ek net hier dal kort storie.

Net een paar dae voor die begrafenis van Shadrech kom daar een man bij my huis. Trane het op syn wang afgerol en hij sê dat hij sy saak mét God reg wil stel. Hij vertel hoe hij die Evangelie gehoor het deur Shadrach Maloka maar nog niet die knieën gebuig het vir die Here. Daar die aand het ons gepraat en het dal man syn sonde belij en vrede met God gemaak. Wat een vreugde is da in die hemel as net één sondaar sich bekeer tot die Here.

Dit is maar net een voorbeeld van bale mense wat naar die Evangelie verlang, maar hulle moet worden gelei en ons moet met hulle bid.

Ach, lieve vriende in Europa, hartelik dank vir al die steun wat Shadrach en ek in die afgelope twintig jaar van julle ontvang het. Dit het ons instaat gestel om die werk van die Here te doen. Gaan an om die mense te help wat die werk voortset.

Mag die Here julle seen.' Suster Agnes Maloka Ga-Rankuwa/Zuid-Afrika.

Dit artikel werd u aangeboden door: de Gereformeerde Bond

Deze tekst is geautomatiseerd gemaakt en kan nog fouten bevatten. Digibron werkt voortdurend aan correctie. Klik voor het origineel door naar de pdf. Voor opmerkingen, vragen, informatie: contact.

Op Digibron -en alle daarin opgenomen content- is het databankrecht van toepassing. Gebruiksvoorwaarden. Data protection law applies to Digibron and the content of this database. Terms of use.

Bekijk de hele uitgave van donderdag 10 oktober 1996

De Waarheidsvriend | 16 Pagina's

Globaal bekeken

Bekijk de hele uitgave van donderdag 10 oktober 1996

De Waarheidsvriend | 16 Pagina's