Digibron cookies

Voor optimale prestaties van de website gebruiken wij cookies. Overeenstemmig met de EU GDPR kunt u kiezen welke cookies u wilt toestaan.

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies zijn verplicht om de basisfunctionaliteit van Digibron te kunnen gebruiken.

Optionele cookies

Onderstaande cookies zijn optioneel, maar verbeteren uw ervaring van Digibron.

Bekijk het origineel

Globaal bekeken

Bekijk het origineel

+ Meer informatie

Globaal bekeken

7 minuten leestijd Arcering uitzetten

Een lezer stuurde ons een artikel uit 'Die Kerkblad' van de Gereformeerde Kerk van Suid Afrika, geschreven door ds. Hennie van Wijk (Primrose) over 'Die dagprogram van die predikant'. Het is te aardig om het niet helemaal op te nemen. Hopelijk is het Zuid-Afrikaans voor de lezers geen probleem.

'Hierdie artilcel is geskryf 23 dae na die datum waarop dit in my dagboek aangeteken is. Baie mense dink dat 'n predikant net twee ure per week werk. Sondae is hy onverstaanbaar en in die week onsigbaar. Wat vangt die predikant die hele week met homself aan? Hierdie artikel is baie subjektief. Moontlik is ander predikante se lewe meer georden of dalk ervaar hulle ook die dolle gejaag van die genadewerk van die Here.

Dagprogram of weekprogram

Maandagoggend is die heel eerste saak op die program om die week se program te bekyk en tentatief te bepaal wat die week gedoen moet word. Daar is letterlik nie twee predikante wat dieselfde werkslading het nie: gemeentes se groottes verskil, hul bedieningsbehoeftes verskil, predikante het ook nie dieselfde werkslading ten opsigte van meerdere vergaderings nie.

Wat word die week gedoen? Daar moet twee preke gemaak word. Ons lesers moet nie dink dat dit maar 'n storietjie is wat gou-gou uitgedink word nie, of dat die predikant sy preke van Potch af kry nie. Preekmaak is harde werk. Persoonlik spandeer ek ongeveer 20 tot 30 uur per week daaraan.

Kategese verskil van gemeente tot gemeente. Die predikant het gewoonlik twee tot drie klasse wat hy waarneem. Die tyd vir elke klas kan verdubbel word vir die voorbereiding (kinders kry dit reg om predikante vas te vra!).

Huisbesoek verg ook bale voorbereiding. Die predikant moet die huis en omstandighede ken om die Woordbediening daar toepaslik aktueel te maak. Dit verg voorbereiding en u kan vir elke huisbesoek ten minste 15 minute bysit.

Vergaderings is 'n noodsaaklike frustrasie in die weekprogram. Ook daar moet voorbereiding gedoen word, en by feit al die kommissies word die leiding van die predikant gevra sodat die werk van die Here reg en goed gedoen word.

Pastorale hulp verskil ook bale. Huweliksprobleme en gesinsonmin kan redelik geskeduleer word as 'n weeklikse afspraak op 'n vaste tyd. Waar die program lelik deurmekaar gekrap word, is wanneer daar skielik iemand sterf of hoor dat hylsy 'n terminale siekte het. Dominee kan nie by die aanhoor hiervan sy dagboek uithaal en kyk wanneer hy 'n besoek kan bring nie. Hy moet dadelik ry - en dikwels ure by 'n seer mensie sit

Deputate en die GTV vergader dikwels op Maandae (wat so baie mense dink die predikant se afdag is).

Om by die dagprogram uit te kom, moet Maandagoggend gebruik word om al die voorspelbare take te orden. Eerstens moet daar tyd afgesonder word waar dominee met die Here self in gesprek tree - deur persoonlike godsdiens en gebed.

Daar moet beplan word watter huisbesoeke gedoen word. Sondae hoor mens ook dikwels van mense in die hospitaal wat besoek moet word. As die preektekste nog nie vasgestel is nie, moet dit gedoen word, wat 'n paar uur se leeswerk verg.

So spring die predikant aan die werk en met een of twee onvoorsiene gebeurlikhede - wat die dagprogram uitvee - is dit skielik Donderdag en die weeklikse nuusbrief met die preekskets word Vrydae gemaak. Dus word 20 uur se week in die helfte van die tyd ingeprop, en met min slaap is dit Vrydagoggend gereed vir duplisering.

Baie mense kry op Vrydae salaris. Sommige predikante het dus Vrydagaande 'n gestoei met die drankduivel. Ander het nie die probleem nie, en vier soos die Jode die Sabbat - om van Vrydagmiddag tot Saterdagaand hul rusdag te neem. Sondagoggend moet daar weer gepreek word en dikwels voel die predikant onvergenoegd: hy kon nie sy preek voorberei het soos hy wou nie. Gelukkig is die Heilige Gees die ware Prediker...

Statistiek

Om werklik te bepaal wat 'n predikant op 'n dag doen, is dit net regverdig om te weet wat van hom in die week verwag word. Daarom so 'n paar syfers van die tyd wat in die week spandeer word. Hierdie syfers is 'n gemiddeld per week vier die 46 weke wat die predikant werk:

Preekmaak:                                                  30 uur
Huisbesoek:                                                  15 uur
Siekebesoek:                                                  5 uur
Pastorale werk:                                              5 uur
Persoonlike godsdienst en leeswerk:      5 uur
Vergaderings:                                                5 uur
Reistijd:                                                           10 uur
Gemeente-administrasie:                           5 uur
Bybelstudie (3 groepe):                               6 uur
Totaal:                                                              81 uur

As ons dit deel deur vyf dae wat die predikant werk en daarby die twee ure preek, een uur Bybelstudie en een uur katkisasie op Sondae tel, is dit 'n gemiddeld van 16 uur per dag. Dan het hy nog nie tyd saam met sy gesin deurgebring nie; hy het nog nie gebad of geskeer nie.

Slot

Dus: die predikant wat sy werk doen, doen eintlik dubbel die werk van die gewone man op die straat (40 uur werkweek). (Gelukkig het die predikante nie 'n vakbond nie en ongelukkig word hulle nie oortyd betaal nie.) Ek dink dat as ons lesers hierdie artikel in gedagte hou, sal die volgende snedige opmerkings nie gemaak word nie: "Die predikant lê die hele dag by die huis rond en doen niks". "Die dominee is al weer in die strate, ek kry hom nie in die hande nie." "Die predikant is al weer laat..." "Hoekom het die predikant al weer verlof? Hy was nou die dag weg! Hoekom ses weke verlof? " Gesels met u predikant. Hoor wat doen hy. Bid vir hom. Hy is ook soms net te moeg om iets te doen of selfs lus om vir 'n nawekie weg te breek. Toon begrip dat hy 'n gewone mens is met gewone behoeftes en frustrasies. Moenie te veel van hom verwag nie - hy doen sy beste vir God en vir u.'

                                                                                                                        ......

Op dinsdag 13 oktober II. promoveerde Jan Egmond Post (Katwijk aan Zee) aan de faculteit der Sociale Wetenschappen van de Rijksuniversiteit van heden op een proefschrift, getiteld 'Gereformeerd zijn en blijven, een wankel evenwicht? ! (uitg. Groen en Zn. te Leeuwarden). Het behelst 'een historisch-sociologisch onderzoek naar de ontwikkelingen van de Gereformeerde Kerken in Nederland, de Gereformeerde Bond in de Nederlandse Hervormde Kerk en de Christelijke Gereformeerde Kerken in de twintigste eeuw'. Promotoren waren prof. dr. G. Dekker en prof. dr. G. J. Lammers. We feliciteren de kersverse doctor van harte met zijn verworven graad en de daarachter liggende promotiestudie. Hier volgen de bijgevoegde stellingen:

• Niet een 'kuyperiaans activisme' als zodanig maar een daaraan gekoppeld hoog verwachtingspatroon brengt de identiteit van traditioneel-gereformeerde groeperingen in gevaar.

• Gereformeerde groeperingen hebben mede ten gevolge van de mislukte pogingen tot onderlinge toenadering en daarop volgende distantiëring, elkaar gemaakt tot wat ze zijn.

• De scheuring die mogelijk na de totstandkoming van de Verenigde Protestantse Kerk in Nederland zal ontstaan binnen de Gereformeerde Bond, zal er onbedoeld toe leiden dat mensen, ter verdediging van hun eigen positie, een verandering van identiteit doormaken.

• Omdat na de Afscheiding van 1834 de Christelijke Gereformeerde Kerken de eerst tot stand gekomen (traditioneel-)gereformeerde groepering is, ligt het voor de hand dat zij die na die tijd met de Hervormde Kerk braken of breken in verband met het te liberaal gevonden klimaat, zich bij deze groepering aansluiten.

• Omdat de gereformeerden het 'doleren' gestaakt hebben, zou het voor de hand liggen dat zij zich evenals de Hersteld-Veranders in 1946, aansluiten bij de Hervormde Kerk.

• De wijze waarop de leiding van de Christelijke Gereformeerde Kerken in de naoorlogse periode de identiteit in rapport gebracht heeft met de moderne tijd en tegelijkertijd het wankele evenwicht heeft weten te bewaren, vormt een knap staaltje van interorganisationeel beleid.

• De in kringen van de Evangelische Omroep opkomende leer van de 'oecumene van het hart' en het impliciete verlangen naar 'succes' maken deze organisatie kwetsbaar waar het gaat om het behoud van traditioneel-christelijke waarden en normen.

• Om technocratisme te voorkomen ware het wenselijk binnen de studie van de bestuurskunde de maatschappijgeschiedenis een centrale plaats te geven.

• De doortastende aanpak van het Ministerie van Binnenlandse Zaken welke heeft geleid tot een fenomenale aandacht voor de 150-jaar oude Grondwet, verdient navolging op andere beleidsterreinen van dit departement, bijvoorbeeld op het gebied van de elektronische snelweg.

• Niet alle medewerkers van een organisatie vormen het 'human capital' van deze organisatie.

• Zonder televisie zou, onder andere door het ontbreken van voor veel jongeren aantrekkelijke recreatieve alternatieven, de openbare orde ernstig worden verstoord.

• Indien de trend om de overheid aansprakelijk te stellen voor ongevallen als gevolg van slecht onderhouden wegdekken zich doorzet, brengt het fenomeen skeeleren grote maatschappelijke kosten met zich mee.

Dit artikel werd u aangeboden door: de Gereformeerde Bond

Deze tekst is geautomatiseerd gemaakt en kan nog fouten bevatten. Digibron werkt voortdurend aan correctie. Klik voor het origineel door naar de pdf. Voor opmerkingen, vragen, informatie: contact.

Op Digibron -en alle daarin opgenomen content- is het databankrecht van toepassing. Gebruiksvoorwaarden. Data protection law applies to Digibron and the content of this database. Terms of use.

Bekijk de hele uitgave van donderdag 22 oktober 1998

De Waarheidsvriend | 20 Pagina's

Globaal bekeken

Bekijk de hele uitgave van donderdag 22 oktober 1998

De Waarheidsvriend | 20 Pagina's