Bekijk het origineel

Die Burger: In Soweto is kruit opgehoopt

Bekijk het origineel

PDF Bekijken
+ Meer informatie
Print this document

Die Burger: In Soweto is kruit opgehoopt

2 minuten leestijd

„Die Burger" het toonaangevende regeringsgezinde dagblad in Kaapstad schrijft vandaag over het ontstane verzet in Soweto:

Die ontstellendste aspek van die gebeurtenis is waarskynlik die demonstrasie wat dit opnuut gelewer het, van die onnadenkende, buitensporige, byna wellustige woestheid waartoe 'n massa in staat is. Dit is 'n ongelukkige lewensfeit dat veral 'n swart massa hom baie vatbaar toon vir 'n histerie wat eenvoudig geen perke ken nie en hom nie eens deur die moontlikheid van lewensgevaar laat demp nie. Blykbar het die gepeupel in Soweto later gretig meegedoen aan geweld en verwoesting net ter wille van verwoesting en geweld.

Dit is 'n verskynsel wat mense in baie ander lande nie ken nie, en dit sou nie veel baat om by hulle 'n denkbeeld daarvan te probeer skep nie. Maar ons ken die omstandighede, ons weet hoe 'n swart massa met selfs die geringste aanleiding tot redelose geweld opgesweep kan word. Dit is iets waarmee ons moet saamleef en waarteen moeilik voldoende voorsorg getref kan word vanwege die onbegryplikheid en onberekenbaarheid wat so dikwels ervaar word. Maar tog doen die vraag hom voor of daarmee genoeg rekening gehou word. Dit geld sowel moontlike aanleidings, hetsy bewusof onbewus en uit watter oord hulle ook al kom, as die hantering van wat daarop volg.

Daar is nog baie ander vrae waarop ingegaan sal moet word nadat die orde herstel is. Dit lye voor die hand dat so 'n uitbarsting nie aan net één enkele oorsaak toegeskryf kan word nie.

Deze tekst is geautomatiseerd gemaakt en kan nog fouten bevatten. Digibron werkt voortdurend aan correctie. Klik voor het origineel door naar de pdf. Voor opmerkingen, vragen, informatie: contact.

Op Digibron -en alle daarin opgenomen content- is het databankrecht van toepassing. Gebruiksvoorwaarden. Data protection law applies to Digibron and the content of this database. Terms of use.

Bekijk de hele uitgave van vrijdag 18 juni 1976

Reformatorisch Dagblad | 20 Pagina's

Die Burger: In Soweto is kruit opgehoopt

Bekijk de hele uitgave van vrijdag 18 juni 1976

Reformatorisch Dagblad | 20 Pagina's

PDF Bekijken