Johannes de Doper.
Mij trof zeer, wat prof. Dr J.D. Du Toit, de nestor van de professoren in de Gereformeerde Kerk van Zuid Afrika schreef in „Die Kerkblad”, 3 December 1948. Zooals velen weten is hij de man, die den Bijbel heeft overgezet in het Afrikaansch en ook bekend is door „die vertolking van die Psalms” onder den naam van „Totius”.
Geen wonder, dat hij zijn ziel dikwerf in dichtregels laat spreken, als hij peinst bij zijn Bijbel.
Zoo schreef hij in genoemd nummer van „Die Kerkblad” over Johannes den Dooper. Zie hier zijn schoone dichtregelen:
Johannes het gekom om te doop, sy werk, sy lewenstaak. Wat hier verder gesê sal word, geskied in versvorm.
Kom nou, Jordaan, roep na jou tamariske en wilgers in jou slanke oeverriet,
en sing vir my die wind- en waterlied
Soos toe die Doper langs jou boord geloop het,
En die verloornes in jou stroom gedoop het.
Daar staan die Doper knie-diep in die water,
Die water ruis, die ritsel sag,
Terwyl die skares op die oewer wag,
Dit was so’n blye dag, ’n skone stonde —
’n Doopbad tot bekering van die sonde!
Daar is ook Jesus gedoop, Hy die skuldelose Lam van God om ander van skuld te ontslaan.
Hier het, o stroom, die wonderdoop gebeur,
Die diep-blou hemelvoorhang het geskeur.
Jy het, Jordaan, die Silwerduif aanskou,
Die vleuels kleppend in die eterblou.
’n Stem ’t gebewe oor jou waterbed;
„My Seun in wie ’k my welgevalle het.”
En wanneer Du Toit in deze teedere dichtregelen den doop van Jezus in de Jordaan heeft vertolkt, wordt zijn lier al schooner, wanneer hij den dood van Johannes den Dooper schetst.
Lees hier, hoe Du Toit dit doet.
Die Doper… sy naam is verbonde aan die Jordaan. Daar het hy gedoop. Maar van dié plek af na die oostekant kom in die gesigskring die kasteel Machaerus, waar Johannes deur Herodes onthoof is. Daar het die fees plaasgevind, en daar is Johannes uit die gevangenis, in die onderbou van die kasteel, gehaal om die martelaarsdood te ondergaan. Op hierdie gebeurtenis sien die volgende digreëls:
Nou wend ’k my oë na die brandende Ooste,
Daar is Machaerus, daar die dansfestyn,
Terwyl die Doper in sy kerker kwyn…
’n Deur gaan oop; daar kom ’n snelle loper,
’n Skinkbord dra die kraghoof van die Doper.
Apeldoorn.
Deze tekst is geautomatiseerd gemaakt en kan nog fouten bevatten. Digibron werkt
voortdurend aan correctie. Klik voor het origineel door naar de pdf. Voor opmerkingen,
vragen, informatie: contact.
Op Digibron -en alle daarin opgenomen content- is het databankrecht van toepassing.
Gebruiksvoorwaarden. Data protection law applies to Digibron and the content of this
database. Terms of use.
Bekijk de hele uitgave van vrijdag 1 april 1949
De Wekker | 4 Pagina's