Digibron cookies

Voor optimale prestaties van de website gebruiken wij cookies. Overeenstemmig met de EU GDPR kunt u kiezen welke cookies u wilt toestaan.

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies zijn verplicht om de basisfunctionaliteit van Digibron te kunnen gebruiken.

Optionele cookies

Onderstaande cookies zijn optioneel, maar verbeteren uw ervaring van Digibron.

Bekijk het origineel

Een stem uit Zuid-Afrika

Bekijk het origineel

+ Meer informatie

Een stem uit Zuid-Afrika

11 minuten leestijd Arcering uitzetten

Enige weken geleden had de heer J. Boelema, lid van onze kerk in Leiden, een gesprek met ds. M. Venter, Gereformeerd predikant van de Dopperkerk van Randburg, die enige tijd in Nederland heeft gestudeerd. In verband met allerlei contacten tussen onze kerken en de Geref. Kerk van Zuid-Afrika is het, dachten wij, interessant dit gesprek hier op te nemen, waarvoor we de heer Boelema danken. Hij had met ds. Venter dit gesprek aan de vooravond van diens vertrek naar Zuid-Afrika. Ds. Venter heeft zijn domicilie gehad in het Zendingshuis van de Ned. Hervormde Kerk, gevestigd te Oegstgeest.
Een kleine kamer, met nog een slaapkamer, had het gezin Venter — met hun twee kinderen — toegewezen gekregen.
Op de avond van 4 augustus werd de heer Boelema hartelijk ontvangen en mevrouw Venter-Niewoudt bleek een voortreffelijke gastvrouw.
In de woonkamer, eenvoudig ingericht, vallen twee dingen in het bijzonder op. Allereerst een geborduurde schilderij voorstellende de brieflezende vrouw bij een open venster van Joannes Vermeer. „Heb ik in mijn Hollandse periode gemaakt", merkt mevrouw Venter in het Afrikaans op. Verder zien we in de kamer een zilveren wandbord dragende de volgende inscriptie;

Aan
Ds. en Mevr. Venter en kinders .
„Die Heer se seën sal met u gaan en ons
sal biddend voor Hom staan
Hy wat beveel en dit geskied,
Hy sal sy seën oor u gebied"

So sien ons ook biddend uit na u terugkeer om u gewaardeerde arbeid voort te sit
van
Kerkeraad en Gemeente
Gereformeerde Kerk
Randburg
November, 1968 — november 1969
De heer Boelema heeft ds. Venter enkele vragen gesteld en hem gevraagd of hij deze in het Afrikaans wilde weergeven.

Kunt U in het kort iets vertellen over Uw ambtelijk leven?
Randburg, Suid-Afrika is 'n voorstad van Johannesburg, daar is ek predikant van die Gereformeerde Kerk. Daar is twee predikante in die gemeente Randburg, wat + 600 belydende lede tel. Benewens die plaaslike gemeente word ook 'n kleurlinggemeente ± 15 kilometer van Randburg af deur ons bedien. Die kleurlinggemeente is vakant. Daar is trouens 'n tekort aan kleurlingpredikante. Iedere Sondag word daar dus sowel in die gemeente vir blankes as in die kleurlinggemeente deur ons twee om die beurt die Woord van die Here bedien.

Waarom bent U naar Nederland gekomen?
1 November 1968 het ek met my gesin na Nederland gekom, nadat ek van die kerkraad een jaar studieverlof verkry het. Die doel is om 'n verhandeling gereed te maak vir promosie. In die verhandeling word 'n missiologiese onderwerp behandel.

Hoe is Uw ervaring over ons land in het algemeen?
Tien jaar gelede het ek en my vrou ook 'n kort besoek aan Nederland gebring. Nederland was dus nie vir ons heeltemal vreemd nie. Ons het dit egter aangenaam gevind om die keer nie net die land nie, maar ook die mense van naderby te leer ken. Ons was gelukkig om losies te vind in 'n Zendingshuis van die Hervormde Kerk. Daardeur is ons volledig ingeskakel by die Nederlandse leefwyse.
Geografies verskil die land veel van Suid-Afrika. Ons is gewoon aan uitgestrekte vlaktes, groot afstande, talryke berge — en volop sonskyn. Werklike winterkoue duur maar plus-minus twee maande. Ons het hier dus in die ware sin van die woord eers met koue en sneeu kennis gemaak.
Wat ons veral beïndruk het, is die Deltawerke. Die Afsluitdyk en die Zeelandbrug was vir ons onvergeetlike ervarings.
Ook die kleurryke bollevelde was vir ons 'n besondere indrukwekkende gesig. Ons het ook in besonder onder die indruk gekom van die verskil in leefwyse tussen die Nederlander en die Suid-Afrikaner.. . iets wat moeilik in enkele sinne verduidelik kan word, sonder om 'n verkeerde beeld te gee. Ek glo dat ek en my vrou, gesien die nuwe begrip van die verskil in leefwyse en geaardheid, in die toekoms veel meer begrip sal hê vir die Nederlander in Suid-Afrika.

Om ons te beperken tot de protestantse kerken; wilt U iets zeggen over de kerkelijke denominaties van Uw land?
In Suid-Afrika is daar, so ver dit die Afrikaanssprekende deel van die bevolking betref, drie kerke: die Gereformeerde Kerk (met bynaam Dopperkerk), die Nederduits-Gereformeerde Kerk (verreweg die grootste kerk) en die Hervormde Kerk.
Oor die algemeen is daar minder woelinge en stryd as in Nederland, hoewel daar ook met verskeie probleme geworstel word.

Aleens eerder heb ik ds. Venter gevraagd hoe die naam Dopperkerk is ontstaan. Zekerheid dienomtrent bestaat niet, maar hij dacht, dat de naam afgeleid is van „domper", een lichtdover. De Doppers waren mensen, die overal een domper opzetten, dachten de tegenstanders, omdat velen van hen in het zwart gingen. We kunnen de Dopperkerk het best vergelijken met de Afgescheiden kerk uit de vorige eeuw. Als we het in ons land hebben over de Afgescheiden kerk denken we meteen aan ds. H. de Cock en zo is aan de Dopperkerk onafscheidelijk verbonden de naam van ds. D. Postma (1818-1890). Een Fries van geboorte; is met de Afscheiding meegegaan. Na vier plaatsen in Nederland als predikant te hebben gediend, is hij in 1858 naar Zuid-Afrika vertrokken, waar hij predikant is geweest van Rustenburg en Burgerdorp.

Nu wil ik U graag een paar vragen stellen over het kerkelijk leven in ons land. Allereerst denk ik aan de Nederlands Hervormde Kerk.
Hoe was Uw kontakt met deze kerk?
Waar ons in die inrigting van die Hervormde Kerk gewoon het, het ek met verskeie predikante kontak gemaak. Dit was veral vir my aangenaam om nader kennis te maak met de Gereformeerde Bond. Veral hierdie groep in die Hervormde Kerk het 'n gunstige indruk op my gemaak.

Waarom speciaal met de Bonders?
Ek het gevind dat hulle in talle opsigte oor sake dieselfde dink en voel as ek. Dit het vanself meegebring dat ek met hulle meer kontak gehad het as met die ander Hervormers.

Hoe hebt U gestaan tegenover de Gereformeerde Kerken?
Algemene indruk: Ek het veral onder die indruk gekom van die woelinge en stryd in die Gereformeerde Kerk, wat m.i. veral gaan om die juiste Skrifbeskouing en a.g. daarvan die ondertekening van die Belydenis van die Kerk deur die ampsdraers. Met die nuwe lig van die wetenskap het die historisiteit van Adam bv. in gedrang gekom. Na my mening staan die Geref. Kerk op 'n tweesprong en die huidige sinode sal die rigting van die sprong moet bepaal.

Welke houding zou de kerk van Zuid-Afrika aannemen — ik bedoel de Dopperkerk — als dergelijke dingen daar werden verkondigd als nú in de Gereformeerde Kerken hier te lande het volk wordt voorgezet?
As 'n persoon in Suid-Afrika in die Gereformeerde Kerk die historisiteit van Adam bv. in die openbaar sou ontken, sal daar onmiddellik teen hom opgetree word. So ver dit die belydenisskrifte aangaan, is daar twee moontlikhede: dit word aanvaar as in ooreenstemming met die Skrif, of anders moet daar gravamen ingedien word.

Hebt U nog lezingen van Gereformeerde theologen bijgewoond en hoe is Uw indruk?
Ek het enkele lesings bygewoon. Dit is egter onmoontlik om uit één of twee lesings van 'n persoon 'n oordeel te gee. Tog het dit my verbaas hoe ligtelik oor die betroubaarheid van die belydenisskrifte heengestap kan word.

Ik ben benieuwd naar Uw mening over onze kerken.
Oor die algemeen het ek 'n gunstige indruk van die Christelike Gereformeerde Kerk gekry. Tog het dit my enkele kere verbaas om te merk waarvoor gestry word as die erns van ons tyd in ag geneem word — bv. die gebruik van die hersiene uitgave van die Nederlandse Bybel; of daar ritmies gesing moet word; of daar gestaan of gesit moet word.

Ongetwijfeld zult U wel kontakt gehad hebben met enkele hoogleraren uit Apeldoorn.
Ek het nie veel kontak gehad nie. Tog was dit vir my 'n vorreg om Prof. Velema en Prof. Versteeg van nader te leer ken.

In het jaarboekje 1969 van de Christelijke Gereformeerde Kerk van Leiden staat Uw naam gewoon tussen de andere gemeente-leden. Hoe bent U in die gemeente opgevangen?
Ek en my gesin is besonder gasvry deur die gemeente van Leiden ontvang. Veral ds. Carlier en sy vrou het moeite gedaan om ons in kontak te bring met die gemeentelede. Dit spyt my dat studieomstandighede veroorsaak het dat ons nie altyd aktief kon meeleef t.o.v. breër gemeentelike aktiwiteite nie. Ek sal graag ons dank en waardering tenoor hom en sy gesin sowel as die kerkraad van Leiden wil betuig, vir die aangename tyd wat ons saam met hulle kon deurbring.

We hebben het tot dusver gehad over de Hervormde, Gereformeerde en Christelijke Gereformeerde Kerk. Naar ik meen lezen vele leden van de Dopperkerk het weekblad „Opbouw" van de Vrijgemaakte Kerk, vandaar dat ik U zou willen vragen: Hebt U nog gesprekken gevoerd met de vrijgemaakten?
Ek het nie veel kontakt met die Vrijgemaakte Kerk gehad nie, buiten aangename persoonlike kontak met een predikant. Dit was ook vir my 'n voorreg om Prof. Veenhof te kan opsoek en 'n onderhoud met hom te voer.

U, als predikant van de Dopperkerk heeft, vanwege de correspondentie met de Gereformeerde en met de Christelijke Gereformeerde Kerk, in beide kerken mogen voorgaan in de dienst des Woords. Hoe is Uw ervaring?
Ek beskou dit as 'n besondere voorreg om in die kerke te kon preek en so van naderby met die gemeentelede kermis te maak. Ek het my egter aan die reël gehou om nie in een specifieke plek in albei kerke op te tree nie. Wat die liturgie betref is daar 'n baie noue ooreenstemming tussen die Christelijke Gereformeerde Kerk in Nederland en die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika. Die lidmate het my ook duidelik onder die indruk gebring daarvan dat die wyse van prediking, volgens my optrede geoordeel, 'n heel noue ooreenstemming toon met die prediking van die predikante van die Christelijke Gereformeerde Kerk hier.
Ek het dit veral waardeer dat die kerkrade van de Christelijke Gereformeerde Kerk dikwels na die erediens met my oor die preke geseld het.

We hebben het steeds gehad over de kerk. In het kort zou ik nog graag een paar politieke vragen willen stellen. Hoe vindt U, dat de protestantse pers — als ik het zo mag noemen — in het algemeen staat tegenover de politiek, die momenteel in Zuid-Afrika gevoerd wordt, o.a. door premier
Vorster, de opvolger van Verwoerd?

Ek vind die persberigte t.o.v. SuidAfrika geweldig eensydig. Dit skep die indruk dat na berigte wat Suid-Afrika in ongunstige lig stel, gegryp word, terwyl positiewe berigte oor Suid-Afrika weinig voorkom.

Heeft volgens U de kerk ook een taak om iets te stellen tegenover een verkeerde berichtgeving?
Volgens my oordeel het die kerk die taak om ook hier die waarheid na vore te bring, dus om beide berigte — positief sowel as negatief — in die regte perspektief onder die aandag van die lidmate te bring. Dit kan alleen gedoen word as meer informasie van Suid-Afrika ingewin word — veral ook lig gewerp word op die stryd van die gelowige om die moeilike rassevraagstuk regverdig op te los.

Is naar Uw oordeel de televisie in Nederland nog linkser dan de pers?
Of die televisie nog linkser t.o.v. Suid-Afrika is as die pers, kan ek moeilik beoordeel, daar ek veel artikels oor Suid-Afrika gelees het, maar in verhouding min programme daaroor gesien het. Die programme wat ek wel gesien het, was op een uitsondering na, ook wel eensydig. Daar is ook soms direkte onwaarhede verkondig.

Komt de kritiek op Zuid-Afrika hieruit voort, dat Uw land nog Calvinistisch mag worden genoemd?
Dit is vir my moeilik te beoordeel, maar 'n mens sal van die Calvinistiese Nederland meer begrip vir Suid-Afrika se probleme verwag — altans van die leiers — en ook waardering vir die pogings wat wel aangewend word om die geweldige moeilike probleem in Suid-Afrika te vind. Hier moet egter bygesê word dat ek dikwels by die lidmate begrip en simpatie geving het t.o.v. Suid-Afrika, wat ek dan ook opreg waardeer.

Begin dit jaar hebben de Leidse jongeren een weekend gehad in Noordwijk „Die Ossewa" — wel een passende naam —; als ik me wel herinner, bent U des zondagavonds hun gast geweest om het één en ander te vertellen over Uw land. Welke indruk hebt U daarvan overgehouden?
Ek het 'n besondere aangename herinnering aan die byeenkoms. Ek het die gevoel gekry dat die spesifieke groep jongmense — met enkele uitsonderings — wel 'n oop gemoed het t.o.v. Suid-Afrika en dat hulle ook graag op hoogte van sake wil bring. Daar was enkele persone wat my die idee gegee het dat hulle so bevooroordeeld was, dat hulle nie aanvaar het wat ek sê nie. Ek het hulle uitgenooi om my tuis te kom spreek, maar ondanks die belofte om te kom, het hulle dit nie nagekom nie.

Wij zijn ds. Venter dankbaar, dat hij onze vragen heeft willen beantwoorden. Hij gaat nu weet terug naar Zuid-Afrika, na nog een aantal weken voor zijn studie in Engeland te hebben verbleven.
De afstand tussen Nederland en Zuid-Afrika is groot, maar de band van het Woord tussen ds. Venter en ons is nauw. We waren samen één in Christus. Wij wensen hem en zijn gezin van harte Gods zegen toe.

Leiden, J. Boelema

Dit artikel werd u aangeboden door: De Wekker

Deze tekst is geautomatiseerd gemaakt en kan nog fouten bevatten. Digibron werkt voortdurend aan correctie. Klik voor het origineel door naar de pdf. Voor opmerkingen, vragen, informatie: contact.

Op Digibron -en alle daarin opgenomen content- is het databankrecht van toepassing. Gebruiksvoorwaarden. Data protection law applies to Digibron and the content of this database. Terms of use.

Bekijk de hele uitgave van vrijdag 3 oktober 1969

De Wekker | 8 Pagina's

Een stem uit Zuid-Afrika

Bekijk de hele uitgave van vrijdag 3 oktober 1969

De Wekker | 8 Pagina's